Die plaaslike roeier Taxi Kotze (foto) en Hennie Lategan, ’n lid van die Weskus-kanoklub, het Saterdag elk hul tiende Bergrivier-kanomarathon voltooi. Kotze en Lategan is onder groot toejuiging deur familielede en vriende terug op die oewer verwelkom. By Kotze staan sy trotse suster Erika Smalberger. Hank McGregor het Saterdag sy 12de kampioentitel beklink toe hy eerste oor die eindstreep in Velddrif geroei het. Foto: Berg River Canoe Marathon


Taxi roei 10de Berg’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article