Twee tarentale is op ’n landery langs die Nieuwe Rust-pad naby Paternoster gesien. Tarentale verkies om te loop, al kan hulle vlieg, en kan tot 10 km per dag loop. Hulle is omnivore wat sade, insekte, reptiele en plante vreet. Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot) wat in die Weskus geneem is na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto: Alida Buckle

Tarentale hou van voetslaan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article