Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
“Son, See en Soen” is ‘n opregte viering van die Weskus van Suid-Afrika, ‘n plek wat dié Yzerfonteiner met trots sy tuiste noem.
Net voordat die somerson sy tasse pak om ander wêrelddele te besoek, is André Huysamen gereed om die laaste maand van die seisoen voluit te omhels met die vrystelling van…
Soos ‘n radiodrama wat jou aangryp en betower op die manier wat net ‘n ware Weskusser kan, is ou Sakkie van Hentiesbaai gereed om jou saam op ‘n avontuur te…
Ná die kommersiële sukses van “Vat my saam” en “Rooiwynlippe” stel André Huysamen van Yzerfontein ‘n splinternuwe enkelsnit, “Ek sal wag vir jou”, in same- werking met die talentvolle Afrikaanse…
Die Azure-gimnastiekklub het onlangs aan die Wes-Kaapse Akrobatiese gimnastiekkampioenskap deelgeneem en baie goed gevaar. Die klub het 28 goue, nege silwer- en nege bronsmedaljes verwerf. Altesaam 12 van die gimnaste het…