Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Goedkoop kos kan later gesondheidsprobleme veroorsaak wat veeartsrekeninge laat opstapel.
Wanneer jy ‘n troeteldier kry, aanvaar jy verantwoordelikheid vir baie jare
Vir nuuskierige honde en katte wat graag kou en speel, kan dié plante ernstige gesondheidsprobleme veroorsaak.
‘n Dier se lewe is meer werd as ‘n vinnige advertensie en ‘n handdruk.
Die Kersboom is dikwels die grootste aantrekkingspunt vir nuuskierige honde en katte. Anker die boom stewig met ‘n soliede voetstuk.
‘n Troeteldier is nie net ‘n wag by die hek nie, maar ‘n lewende wese wat van jou afhanklik is vir sorg, aandag en beskerming. Baie ongelukke en siektes onder…
In case of animals in need or if you are willing to help as a volunteer at an animal-welfare organisation contact your nearest branch: • Langebaan Animal Care 083 396 7198 •…
n geval van diere in nood of as jy bereid is om as vrywilliger by ‘n dierewelsynsorganisasie uit te help, bel jou naaste dierewelsynsorganisasie:
Troeteldiere met kort pelse, soos windhonde of Jack Russells, het nie in die winter dieselfde isolasie as langharige rasse nie. Veral klein diere, babadie- re en ou of siek diere…