Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die 91ste Swartlandskou is tussen 3 en 6 September met groot sukses in Moorreesburg aangebied. Die skoukantoor sal later vandeesweek die amptelike syfers vir besoekers aan die skou bevestig.
Die immergewilde Swartlandskou word vir die 91ste keer van Woensdag tot Saterdag, 3-6 September, op die Moorreesburg-skouterrein in Moorreesburg aangebied. Die verskeie kleinvee-kampioenskappe sal vanjaar weer besoekers bekoor, maar die…