Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Volgens Kiewiet van Rooyen, die sekretaris, is een van die belangrikste doelwitte om deelname te verhoog – veral onder juniors.
Altesaam 12 spanne met ses spelers elk het week ná week die balle laat rol en mekaar behoorlik opgekeil in ‘n liga wat van die sterkste deelname in jare getoon…
Die wenners van die Lagoon-rolbalklub op Langebaan se Somersakeliga is gisteraand (Donderdag 16 Oktober) gekroon, ná ʼn strawwe eindronde. Twaalf spanne het dit uitgespook, met PJ Toilets wat Headline Blinds met…
Die Lagoon-rolbalklub huisves vandag (Donderdag 16 Oktober) die Sakeliga se eindronde. Etienne Schutt, die klubpresident, vermoed dit gaan op ‘n taai stryd tussen PJ Toilets en Headline Blinds uitloop. Albei die…
Die jaarlikse Classic-rolbaltoernooi is die afgelope naweek (Vrydag 3 tot Sondag 5 Oktober) op die rolbalbaan van die Lagoon-rolbalklub aangebied, met Suzuki Vredenburg as die hoofborg. Twaalf spanne van Langebaan, Velddrif,…
Die lede van spanne wat aan die Rolballiga vir sakeondernemings deelneem, begin nou hul peil van spel verhoog namate hulle al meer vernuftig raak. Volgens Etienne Schut van die Lagoon-…
Die tweede week van die Rolbal-liga vir Sake-ondernemings is verby en die spelers raak nou ernstig. Volgens Etienne Schut van die Lagoon-rolbalbaan in Langebaan het die spanne nou hul ritme…