Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Weskus-polisie is sedert Dinsdag 27 Januarie druk besig om groepe beskuldigdes te prosesseer wat in verband met koperkabeldiefstal van nagenoeg R3 miljoen en dwelmhandel in Koekenaap en Piketberg in…
Die beskuldigde in die saak van die seksuele aanranding van ‘n 13-jarige in Piketberg het verlede Woensdag (29 Oktober) in die Piketberg-landdroshof verskyn. Borgtog is geweier nadat ‘n petisie met…
Die son het helder oor Piketberg geskyn toe Winkelshoek Bottelering en Piketberg Powertools die afgelope Saterdag (18 Oktober) hul jaarlikse gholfdag aangebied het. Die dag was ten bate van Groenvlei…
Die provinsiale veiliger-feestyd-veldtog in Piketberg met die doel om ‘n veilige feestyd vir almal te skep, is pas bekendgestel. Die bekendstelling het op Vrydag 17 Oktober plaasgevind, met verskeie belanghebbendes…