Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Laaiplek-polisie deel noodsaaklike veiligheidswenke – van basiese tuisveiligheid tot bankbedrog-voorsorg en strandveiligheid. Die polisie doen ‘n beroep op die gemeenskap om waaksaam te bly, voertuie te beveilig en kinders…
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy versprei- dingsgebied met behulp van kapt. Tania Helfrich, ‘n distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie. ’n Saak van…
Die prentjie wat sy aanskou het, was skokkend en iets wat sy nooit ooit verwag het nie. Die hele gesig het haar bewoë gelaat, het Andy Warnick gesê nadat sy…
Slegs twee dae ná haar seun se verjaarsdag moes Maud Talmakkies die werklikheid in die gesig staar dat hy nie meer met haar is nie. Kaalvoet en al is Talmakkies…
Die dood van die 16-jarige Emile Sila het die gemeenskap van Diazville en Middelpos geruk. Die verdagte in die moordsaak, Sakhiwo Mpayipeli (23), het Maandag (20 Oktober) in die Vredenburg-landdroshof…
Die twee verdagtes in die moordsaak van Marley Filander (25) het die afgelope Maandag (13 Oktober) in die Vredenburg-landdroshof verskyn. Marley se lyk is op Saterdag 23 Augutus omstreeks 07:30 op…
‘n Besem, ‘n bierbottel en selfs ‘n stuk yster is die afgelope naweek in argumente in die Weskus in woede gegryp om iemand anders “ ’n les te leer”. Volgens kapt.…
Twee mans en twee vroue, vermeende dwelmhandelaars, is die afgelope Maandag (29 September) tydens ‘n roetine-stop op die R27 voorgekeer. Denzel Lawrence (29), Natasha Pieters (50), Shumeez Jonas (31) en…
Wayne Wantza (42) het gister sy borgtogaansoek in die Wellington-landdroshof laat vaar ná ’n noodlottige skietvoorval. Die staat oorweeg ’n pleitooreenkoms terwyl ondersoekverslae, insluitend ballistiese toetse, nog uitstaande is.
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.