Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou op hul plaas aangeval is.
Dawid Andrews (59), ‘n atleet van die Langebaanse Strandlopers-atletiekklub, is gekies om Boland Atletiek by die Atletiek Suid-Afrika-halfmarathon, wat Saterdag 26 Julie in Phalaborwa, Limpopo, plaasvind, te verteenwoordig.