Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
‘n Troeteldier is nie net ‘n wag by die hek nie, maar ‘n lewende wese wat van jou afhanklik is vir sorg, aandag en beskerming. Baie ongelukke en siektes onder…
Katte het die reputasie om onafhanklike, geheimsinnige wesens te wees wat graag hul eie pad stap, maar dié beeld word dikwels gevorm deur mites en wanopvattings. Dit veroorsaak dat hul…
n geval van diere in nood of as jy bereid is om as vrywilliger by ‘n dierewelsynsorganisasie uit te help, bel jou naaste dierewelsynsorganisasie:
Troeteldiere met kort pelse, soos windhonde of Jack Russells, het nie in die winter dieselfde isolasie as langharige rasse nie. Veral klein diere, babadie- re en ou of siek diere…
Troeteldiere met kort pelse, soos windhonde of Jack Russells, het nie in die winter dieselfde isolasie as langharige rasse nie. Veral klein diere, babadie- re en ou of siek diere…