Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
VELDDRIF/ELANDSBAAI – In die vroeë oggendure van Donderdag 26 Februarie (omstreeks 02:15) het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is.…
ELANDSBAAI – Inwoners word gewaarsku om asseblief nie van die kreef en ander skulpdiere wat sedert 03:00 gisteroggend uit die see spoel, te gaan oes nie. Die gebied is gesluit…
Elandsbaai – Ontstoke en bekommerde inwoners, boere en omgewingsaktiviste beweer brande op die vullisterrein grens aan onverantwoordelike munisipale bestuur en strafbare verwaarlosing. Volgens hulle is dit nie net skadelik vir…
CapeNature het die viering van Mariene Beskermde Gebied (MBG)-dag met ‘n gemeenskapsgedrewe strandskoonmaak by die Rocherpan-natuurreservaat op Donderdag 31 Julie begin. Dié natuurreservaat is tussen Dwarskersbos en Elandsbaai geleë. Leerders,…