Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Toe Boland Krieket sy seuns en dogters skole krieket-spanne op 30 November aangekondig was die die verwagtine groot, maar die Boland keurders het nie besef dat die spanne bo die…
Met Bolandpark as agtergrond en die T20-eindstryd tussen Goldrush Boland en die Warriors wat op die punt was om af te slaan, het Boland-krieket die afge- lope Sondag (30 November) ‘n…
Die rugbykoors in die Boland loop hoog, en alle paaie lei na die Boland Stadion in Wellington op Saterdag, 15 November. Die Sanlam Boland Top 12, wat vier jaar gelede…
As daar een ding is wat die Boland- rugbystruktuur jaar ná jaar bewys, is dit dat talent nie net in groot sentrums woon nie, maar dat die Bolandse o.12-spanne vir…
‘n Gemeenskapsaktivis en pastorale berader van Franschhoek het vandees- week gesê die Groendal Sekondêre Skool het versuim om sy klagte oor die beweerde seksuele mishandeling van skoolmeisies ernstig op te…
Die Paarl-rugbykode het ‘n voorval die afgelope naweek waartydens ‘n skeidsregter in die wedstryd tussen die Albions- en Manenberg Rangers- rugbyklubs op die Dal Josafat-sportterrein deur ‘n speler van Manenberg…
Twaalf rugbyspelers en vier beamptes van Swartland ingesluit in Boland- en WP-namespanne.
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is…