Steenberg’s Cove Primêr het op Saterdag 11 Desember ’n baie suksesvolle gholfdag by die Vredenburg-gholfklub aangebied. Die skool wil graag die gholfklub bedank asook alle borge en ondersteuners wat met donasies gehelp het. Hulle sê ook dankie aan elke speler wat deelgeneem het.


Suksesvolle gholfdag vir Steenberg’s Cove Primêr

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article