Dié pragtige foto van die oop water in Shark Bay is op Donderdag 31 Oktober deur Louisa Coppenhagen geneem. “As God die lagune se prop uittrek,” sê Louisa ter verduideliking. Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot), wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto: Louisa Coppenhagen


Strandmeer se ‘prop’ met laagwater ‘uitgetrek’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article