Motoriste word oor die Carinus-brug in Velddrif met ‘n spieëlbeeld van prentjiemooi wit huisies met hul groen dakke in die water op die Bergrivierdam begroet. Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.Foto: Madelie van Tonder


Stille waters

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article