Die Saldanhabaai-munisipaliteit ondersoek die omwaai van dié muur in ’n nuwe ontwikkeling langs die strand in Midwest, St. Helenabaai. Met Weslanderse besoek Maandag (27 Januarie) was dit nog duidelik waar die bakstene gedurende Sondagnag se sterk wind van die eerste verdieping af getuimel het. Foto: Alida Buckle


Sterk wind waai muur in Agterbaai om

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article