Jeneve Jordaan, ’n leerder aan St. Helenabaai Primêr, is opgeneem in die o.12-Wes-Kaap-netbalskole­span wat in die Junie-skoolvakansie aan die netbaltoernooi vir alle ouderdomme in Johannesburg gaan deelneem. Die skool het sy trots op haar prestasie uitgespreek.


Ster-speler

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article