Steenberg’s Cove se topspellers het onlangs aan die WOW-spelkompetisie deelgeneem. Leerders van graad 1 tot 7 het almal hul slag gewys. Akadia van Wyk, ’n gr.4-leerder, het na kring 3 deurgedring waar sy goud gekry het.


Steenbergs Cove Primêr se topspellers wys hul slag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article