Die leerders van St. Andrews Primêr het verlede week ’n voorsmakie gekry van wat vir hulle oor ’n paar jaar wag wanneer hulle kan stem. Die graad 4B-klas moes hul klasleier kies, en met die oog op stemdag het hulle die amptelike stemproses gevolg.


St Andrews hou stemdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article