Jurie Hayes Primêr se gr. R-, gr. 3- en gr. 7-spreekkore het aan die Wes-Boland Eisteddfod in Malmesbury deeleneem. Beise gr. R en gr. 3-kore het goud verwerf. Die gr.7-spreekkoor het cum laude ontvang en die leerders het in drie tale gepraat. Die skool is baie trots op almal.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article