Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
-
Voltal vir Langebaan-rolbal
In die jaarlikse All Cape-rolbal-toernooi het Langebaan Country Estate (LCE) se rolbalspan die unieke prestasie behaal om ’n voltal (8) in een van sy wedstryde in Kleinmond te behaal.
-
Patattrappers verras weer
Langebaan het Saterdag Vredenburg se Burg Boys in ’n Boland-Grootuitdaagbeker-wedstryd onthaal.
-
Velddrif wen weer Bergrivierbeker
April het heelwat rugby-aksie gelewer en een van die hoogtepunte was die jaarlikse Bergrivierbeker-kompetisie.
-
Weskus-netbalspelers skitter by Super-8
Netbalspelers het vanjaar vir die eerste keer aan die Transnet/Saldanha Super-8-toernooi deelgeneem en geskitter.
-
Weskus kry eie wedloop
Draf hierdie maand Langebaan kaf en jy kan dalk ’n paar rand in die sak steek.
-
-
12 spanne meet kragte in Bergrivier-rugbybeker
Twaalf spanne sal Saterdag (8 April) in Bergrivier kragte meet vir die Bergrivier-rugbybeker.
-
Enter SAFARI Half-marathon
After an absence of three years the SAFARI Half-marathon, 10 km and 5 km event distances will once again take place in the picturesque town of Wellington.







