Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40 minute)
Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40 minute)
-
-
Wittekruin-personeel bou gees met sport langs see
Personeel van Huis Wittekruin, ’n tehuis vir bejaardes in Vredenburg, het Saterdagoggend, 27 Mei, hul jaarlikse sport-en-pret-spanbou langs die see in Langebaan gehou.
-
1ste Weskus Street Mile ’n sukses
Die eerste amptelike Weskus Street Mile-wedloop het Saterdag 27 Mei plaasgevind.
-
Gaste verloor hoop
Paternoster het Saterdag op sy goeie vertonings tot dusver hierdie seisoen voortgebou toe hy Hopefield 27-15 geklop het.
-
Weskus-netbal nou trots deel van Southern Stings
Semelian Lombard van Vredenburg het die naweek van 27 April haar buiging in die Southern Stings-netbalspan gemaak.
-
Akrobate wys hul slag
Die Langebaan Stars en Hopefield-satelliet-gimnastiek-klub het Saterdag (13 Mei) die Weskus-akrobatiese gimnastiek-uitdunne in Langebaan bygewoon en hul kleure by die Weskus-proewe verwerf.
-
Weskus-straatmyl kan jaarlikse instelling word
Die Weskus se eerste Weskus- Street Mile-wedloop word Saterdag gehou.
-
Topspel opgedis
Met die eerste ronde van die Boland-Grootuitdaagbeker-reeks wat momentum kry, is die twee topspanne van verlede seisoen, Saldanha en St. Helenabaai, weer in ’n stryd om die eerste plek op…
-








