Mountain Eagle-rugbyklub se spelers is op Saterdag 2 November by hul prysuitdelingsaand in Bo-Piketberg vereer. Spelers wat met groot pryse weggestap het, was Breyton Adams wat as Speler van die Jaar aangewys is en Ashwin Goliath op sy beurt as Sportman van die Jaar.


Spelers op spesiale aand vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article