Longacres Privaatskool se o.19A-rugbyspan het hul heel eerste stel amptelike rugbytruie en -broeke ontvang. Hulle bedank graag die borge Riviera Hotel en Laaiplek SPAR vir die ondersteuning. Bo staan Juan van Tonder, Xander Hanekom, Rick Thiart (Riviera Hotel), Tyler Jacobs en die skoolhoof, Edmund Barkhuysen. Afwesig: Willem Nel (Laaiplek SPAR).


Span kry sy heel eerste rugbyklere

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article