Die Hoërskool Porterville wil graag vir Luan Basson gelukwens. Luan het die afgelope naweek uitstekend by die Western Cape Aquatics B-champs-swemkampioenskap in Somerset-Wes presteer. Basson het vier persoonlike beste tye behaal en presteer as volg: 200 m-borsslag (silwer), 100 m-borsslag (silwer) en 100 m- vryslag (brons). Basson kwalifiseer ook vir die vlak 3-swemkampioenskap wat van 17 Maart tot 20 Maart in George plaasvind.Foto:


Soos vis in die water

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article