’n Magiese sonsopkoms in Saldanha, soos vasgevang deur die kameralens van Charl Booysen tydens ’n vroeë-oggend-visvang-uitstappie Sondagoggend (15 Oktober). Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.Foto: Charl Booysen


Sonop oor Saldanha

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article