Carina van Wyk, Adrian Muller en Matson Taylor, almal leerders aan die Hoërskool Vredenburg, het na die tweede ronde van die Suid-Afrikaanse Wiskunde-olimpiade deurgedring. Die skool wil hulle graag gelukwens met die prestasie.


Somme kry hulle nie maklik onder nie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article