Die span wat vanjaar die jaarlikse Visfabriek-sokkertoernooi aanbied, het weer ’n goedhartige skenking van hul jare lange borg, Nampak Metals, ontvang. Vanjaar is die 29ste aflewering van die sokkerkompetisie en 24 spanne sal later vandeesmaand in Velddrif in die toernooi meeding. Dit vind op 27 en 28 Oktober op die Smit-sportterrein plaas. By die oorhandiging was, van links, die organiseerder Regen Adams, Cecilia Laker-Louw van Nampak Metals, asook Douglas Samuels en Dirk Corkrell. Foto: Yaël Malgas


Sokker-skenking

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article