Die personeel van die Karitas Spesiale Skool in Vredenburg het Vrydag (7 Mei) seker gemaak hulle het hul gemaklike skoene aan vir Slipperdag. Die dag is deur Reach for a Dream as ’n geldinsamelingsprojek begin. Weens die pandemie is verlede jaar se Slipperdag afgestel. Vanjaar se Slipperdag is opgedra aan die dapper kinders en al die dokters, verpleegsters en hul gesinne wat die ware helde van hierdie tyd is.


Slipperdag suksesvol gehou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article