Hoërskool Hopefield het aan die Eskom-ekspo vir die Weskus-streek deelgeneem en vier brons-, tien silwer-, en tien goue medaljes huis toe gebring. Dié leerders was ook kategorie­wenners: Talja Smit (beste meisie, water en sanitasie), Nico Swane­poel (beste in energie), Nangamso Lekhatlanya (beste senior, omgewing) en Brendon Coetzee (tweede, water en sanitasie). Nico en Talja is gekies om die Weskus by die Eskom-ekspo vir jong weten­skaplikes te verteen­woordig.


Slimkoppe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article