Fishing for Jesus (FFJ) ECD het sy debutantebal Saterdag 4 Desember gehou. Die eerste prins is Quinlan Sneyders, tweede prins Harlon Louw en Mejuffrou FFJ 2021 is Bronwyn Hansen. Ander persoonlikhede was ook aangewys. Die personeel bedank almal vir hul bydraes tot ’n suksesvolle geleentheid. Saam met die leerders staan juffrou Amor Petersen, prinsipaal Virginia Vraagom en juffrou Gloria Barends


Skool wys die mooistes aan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article