Die Hoërskool Vredenburg het sy 50ste verjaarsdag Donderdag 27 April gevier, maar die vieringe duur die hele jaar voort. Die skool se personeel is onlangs deur Pick n Pay Ipic Vredenburg met ’n verjaarsdagkoek asook ’n geskenkbewys bederf. Bo staan Nicole Lombard, die skoolhoof Bartho Brittz, en Mandisa Chabeli. Foto:


Skool verjaar sommer heeljaar

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article