Drie van Pomario Privaat­skool se leerders het deurge­dring na die Wes-Boland-atletiekbyeenkoms, wat Saterdag 25 Februarie plaas­gevind het. Hoewel die leer­ders weens die Twee­kamp-kampioenskap die­selfde naweek nie deelge­neem het nie, is die skool steeds trots op hul pres­tasie. Bo is Anlo Esterhuizen (o.11) wat in die 1 200 m-item meeding.


Skool trots op kranige atlete

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article