Steenberg’s Cove Primêr het sy leiers vir die jaar 2024 met trots bekendgestel: Hulle is (van links) Taye Tielling, Marquin Buziek, Radwin Richards (onderhoofseun), Rick Allan Rhode (hoofseun), Letoya Buziek, Lameez Julies (hoofmeisie), Ruth-Lynn Isaacs (onderhoofmeisie), Saskia Constable, Laurelle Hendricks en Jaylon Kanow.


Skool trots op dié leiers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article