Badisa en die vroue van Huis Wittekruin het aan die meisies van Jurie Hayes Primêr sanitêre doekies geskenk en sakkies gehekel om dit in te sit. Die skool wil graag baie dankie sê aan Badisa en Huis Wittekruin vir hul omgee.


Skool sê dankie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article