Diazville Primêre Skool het Waltons Vredenburg bedank vir die skenking van die skool se o.11- en o.13- krieketspelers se krieketuitrustings. Die skool waardeer dit opreg.


Skool sê dankie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article