Die gr.10-landbouleerders van die Hoërskool Porterville het onlangs opleiding in laparoskopiese inseminasie ontvang. Die skool wil Gielie Lambrechts bedank vir sy skape en dr. Hendrik du Toit asook Corli Lambrechts van GeneCo vir die opleiding.


Skool leer van inseminasie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article