Derde keer erekleure

Longacres Privaatskool is trots op Andrew Starke (middel) met die verowering van vol kleure vir die derde jaar in 'n ry.
Longacres Privaatskool is trots op Andrew Starke (middel) met die verowering van vol kleure vir die derde jaar in ‘n ry. Hiermee het hy sy baadjie en das ontvang, wat sy harde werk en trots weerspieël, terwyl Starke voortgaan om die skool se naam op die hoogste vlak te verteenwoordig. “Jou toewyding, harde werk en verbintenis is werklik inspirerend. Ons is ongelooflik trots op hierdie uitmuntende prestasie,” voeg die skool by. Aan weerskante van hom staan die skoolhoof, Edmund Barkhuysen (links), en Carmen-Li Bindeman (fasehoof).
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article