Die Hoërskool Porterville is baie trots op Macglasky Jordaan (hoofseun vir 2025) wat gekeur is om van Sondag 8 tot Vrydag 13 Desember die 66ste jeugleierskonferensie in Stellenbosch as een van 60 jong leiers in Suid-Afrika by te woon. Vanjaar se tema is “Veerkragtige leierskap in ’n tegnologiese wêreld – lei tegnologie ons of lei ons tegnologie?”


Skole se trots

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article