Die Boland-rugbyunie in vennootskap met Sanlam en die Motsepe-stigting het Saterdag 22 Februarie rugbytoerusting aan rugbyklubs wat aan die Grootuitdaagbeker deelneem, asook vroue-klubrugbyspanne, in die Boland-stadion in Wellington oorhandig. Dit sluit meer as 2 300 wedstrydballe, 280 paalbeskermers en 70 traumaborde met nekstutte in, wat aan die 221 geregistreerde Boland-rugbyklubs geskenk is. Foto: David Rossouw


Skenkings vir rugbyklubs

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article