Personeel van Langebaan Country Estate het onlangs besoek afgelê by Siyabonga Care Village met skenkings vir hul Kers- en Oujaarsete vanjaar. Dit is die eerste keer dat hulle dit borg. Charlene Davids (links) en Samantha Vorster (regs) het die skenking aan Leonie Groesbeek, hulpbronbestuurder van Siyabonga, oorhandig.


Skenkings vir omgeesentrum

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article