Shalom, ’n gemeenskapsorganisasie, se winterklere-projek was ’n reusesukses. Lena Waterboer, die stigter, sê klere en skoene is in oorvloed geskenk en sy het dit Maandag 2 Mei aan behoeftiges in die gemeenskap gaan uitdeel. Die mense het ook ’n maaltyd ontvang. Waterboer is bly sy kon mense hierdie winter help en bedank almal vir hul skenkings.


Skenkings hou koue weg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article