Steenberg’s Cove se rugbyklub het vandeesweek ’n hupstoot gekry danksy ’n skenking van Coleman Traders Ltd. Jonathan Pretorias het namens Coleman die paalbeskermers vir die klub se rugbypale oorhandig. Julien Raman, voorsitter van Steenberg’s Cove RFC, was byderhand om die skenking te ontvang.Foto:


Skenking ’n hupstoot vir veiligheid

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article