Diazville Primêre Skool is dankbaar vir die skenking van Sunrise Energie. Die maatskappy het twee gasstowe en twee gaspotte aan die skool geskenk. Bo staan Herson Haupt, Elgin Fortuin, die skoolhoof Lee-Ann Davids-Hartzenbeg, Petula Paul en Anthony Jooste.


Skenking maak harte warm

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article