Jan-Harm Burger, ’n leerder aan die Laerskool Vredenburg, het ’n silwermedalje in diskus (skyfwerp) by die Suid-Afrikaanse nasionale atletiek­kampioenskap vir seuns van 12 jaar verwerf. Die geleent­heid het tussen Sater­dag 23 en Dinsdag 26 Maart in Polokwane plaasgevind.


Silwer vir

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article