Nuuskierige inwoners het hulle Woensdagoggend in verwondering na buite gehaas om agter die kap van die byl te kom oor die gedreun van ’n vliegtuig in die omgewing van die Weslander-sakesentrum en is verras met ’n gratis lugvertoning deur die Silwer Valke van Langebaanweg, wat roetine-oefenvlugte uitgevoer het.Foto: Maryke Swart

Silwer Valke klief deur lug

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article