Die graad R-leerders van Diazville Primêr het Donderdag 4 Augustus aan die Wes-Boland-eisteddfod in Darling in die voordrag-afdeling deelgeneem. Die leerders het ses silwer- en een bronsmedalje verwerf. Die skool het die ouers en opvoeders wat met die voorbereiding gehelp het, sowel as die opvoeders wat die leerders vergesel het, bedank. Bo staan Tyler Williams, Rozay Pietersen, Anastacia Julies, Elano Talmarkes, Michael Kuys, Dulano de Kok en Aaleyah Kleinsmith met hul sertifikate.

Sewe medaljes vir graad R’s

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 July 2026
    Weslander E-Edition – 30 July 2026

Gift this article