Longacres Privaatskool het Saterdag (4 November) ’n “Mommy and me”-minikrieketdag gehou. Een van dié ma-en-seun-spanne het hemde ter ondersteuning van die Springbokke en Bongi Mbonambi laat maak. Agter is Rochelle Lukas, Lelani Carstens, Arina Henriksen en Anne-Mari van der Merwe. Voor is Joshua Henriksen, Jakob van der Merwe, Henroux Carstens en Jay-R Lukas. Foto:


Seuns en ma’s speel krieket – vir Bongi en sy Bokke

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article