’n Tienjarige seun van Vredenburg se Kersfeesdroom het waar geword nadat hy ’n fiets ontvang het. In die berig (“ ’n Fiets vir Kersfees, ‘sblief!” inWeslander van 25 November 2021) lees ons hoe hierdie geskenk hom na aan die hart lê. Mathys Brutus het net voor Kersfees die hartsnare van Lena Waterboer geroer ná sy versoek om graag ’n fiets te kry. Waterboer het die seun se droom danksy ’n skenking bewaarheid en sy het vir hom ’n fiets gekoop waarmee sy hom op Oukersdag verras het. Links staan Waterboer by Brutus en sy nuwe fiets.


Seun se droom bewaarheid

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article