Twee van die Salkor-atletiekklub se “goue oue”-atlete het sowat twee weke ná die amptelike uitslae hul SA baan- en veldkampioenskap-deelnemersmedalje ontvang. Die kampioenskap is op 6 Mei gehou. Dié twee het albei in die gewigstoot in die ouderdomsgroep 74 en ouer deelgeneem. Dit was ’n groot en trotse oomblik vir die meesters Welize Dokter (vyfde plek) en Hennie Basson (derde plek) toe hulle uiteindelik hul medaljes ontvang het.Foto:


Seniors 74 en ouer kry medaljes vir deelname

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article